Wat is Digitale
pedagogie?
In die 21 Eeu van die skool konteks is digitale pedagogie noodbelangrik.
Wat is dit? Dit is wanneer die skool tegnologie gebruik word om kinders
onderrig te gee. Digitale pedagogie is
die toekoms van onderrig. Digitale pedagogie het baie voordele soos
byvoorbeeld: Dit maak die werk meer interessant vir die leerders, dit is meer
stimulerend, die werk word kreatief
oorgedra, dit stimuleer kritiese denke, dit vermeerder leer, ens. Tegnologie
sal leerders se vaardighede verhoog soos samewerking, kommunikasie,
kreatiwiteit, ens.
No comments:
Post a Comment