Wat is Koffie?
Ek het nog altyd gewonder wat is koffie? Waarom is koffie so bekend onder
mense? Koffie is ʼn drankie wat gemaak is van geroosterde sade (Koffiebone) van ʼn tropiese stuik. Die meeste mense drink
koffie omdat die smaak iets besonders is. Baie mense drink koffie vir die kafeïen,
sodat hulle kan wakker bly in die klas. Koffie is ook geassosieer met ʼn sosiale
gebeurtenis, want ‘n mens praat die lekkerste met ʼn koffie in die hand!
No comments:
Post a Comment